Hennopshoekie Inskrywings vir 2013

Baie dankie vir U belangstelling in Hennopshoekie.

Hennopshoekie is ongelukkig reeds vol bespreek vir 2013, alhoewel ons nog ‘n paar plekkies oop het vir graad 1 leerders.

Kom kyk gerus hier vir enige beskikbare plekkies wat oop kan gaan.

Dankie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *