Hennopshoekie weer “online”

Goeie naand almal.

Dankie vir jul geduld. Die webwerf en e-pos dienste van hennopshoekie is nou geskuif. Ons hoop vir geen verdere onderbrekings in diens nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *