2013 Begin met ‘n “Bang”

Goeie dag almal.

Vir die van julle wat gelukkig genoeg was om vakansie te vat, welkom terug, en ons hoop julle het almal goed uitgerus en veilig gewees.

Ons is vuur en vlam om die nuwe jaar aan te pak, en sien uit daarna om al die nuwe maats welkom te heed by Hennopshoekie. Daar is ‘n klomp nuwe maats wat hierdie jaar bygekom het sowel as nuwe personeel.

Sterkte vir die nuwe jaar.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *