Aflaaibare Inhoud

Graad R Inskrywingsvorm

Kry die nodige inskrywingsvorm hier deur regs te click en “save as” te click, voltooi en stuur terug aan admin@hennopshoekie.org.

Daar is twee spesifieke inskrywingsvorms as gevolg van die verskillende programme vir die Graad R leerders en die res van die Graad 1 – 7 leerders.

Opgedateer op 06 Julie 2016

 Graad R Inskrywingsvorm  
 Graad 1 – 7 Inskrywingsvorm  

Indien u enige ander vrae het vul gerus die kontak vorm in, en ons sal u so gou as moontlik kontak.

Dankie vir u ondersteuning.