2013 Begin met ‘n “Bang”

Goeie dag almal.

Vir die van julle wat gelukkig genoeg was om vakansie te vat, welkom terug, en ons hoop julle het almal goed uitgerus en veilig gewees.

Ons is vuur en vlam om die nuwe jaar aan te pak, en sien uit daarna om al die nuwe maats welkom te heed by Hennopshoekie. Daar is ‘n klomp nuwe maats wat hierdie jaar bygekom het sowel as nuwe personeel.

Sterkte vir die nuwe jaar.

Hennopshoekie webwerf “online”

Goeie more almal.

Dit is met ‘n glimlag op my gesig dat ek julle welkom heed by die Hennopshoekie webwerf. Hierdie is ‘n eerste weergawe van die webwerf en daar sal sekerlik in die toekoms nog vele veranderinge wees om dinge makliker te maak.

Lekker dag